a colourless, odourless, slightly sweet, syrupy substance produced naturally during fermentation that at high concentrations gives the palate an impression of smoothness in a wine.
Synonyms:glycerol
Variants: glycerine
Afrikaans: gliserienselfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
'n kleurlose, reuklose, effens soet, stroperige stof wat natuurlik tydens fermentasie geproduseer word. Indien dit teen hoë konsentrasies in wyn voorkom, gee dit 'n indruk van gladheid op die palet.