Some words selected from our dictionary:
Subject: Commerce
Afrikaans: groothandelaar
Xhosa: unohowuseyile
Subject: Packaging
Afrikaans: kleefstof
Xhosa: isincqmathelisi
English - cold maceration noun
Subject: Winemaking
a method of making red wine, whereby skins and juice are held together at a low temperature to extract flavour and colour, before fermentation.
Synonyms: pre-soaking

Afrikaans: koue maserasie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n metode om rooiwyn te maak, waar doppe en sap by 'n lae temperatuur saamgehou word, om geur en kleur voor gisting te ekstraheer.
Sinonieme: voor-weking
Xhosa: ukuxuba kwisibandisi