Some words selected from our dictionary:
Subject: Oenology
Afrikaans: analitikus, ontleder
Xhosa: umcukucezi
Subject: Winemaking
Subject: Wine tasting
Afrikaans: kragtige
Xhosa: nyanzelisa
Subject: Viticulture
Afrikaans: stampaal
Xhosa: ipali yokuxhasa
English - ammonium sulphate noun
Subject: Chemistry, Winemaking, Viticulture
an inorganic compound used to encourage the growth of yeasts in wine making and to encourage the growth of vines.
Afrikaans: ammoniumsulfaat
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding, Wingerdboukunde
'n anorganiese verbinding wat gebruik word om die groei van giste gedurende die wynmaakproses te bevorder, en om die groei van wingerdstokke te verbeter.
Xhosa: i-amoniyam salifeyithi