Some words selected from our dictionary:
Subject: Waste and waste management
Subject: Winemaking
Subject: Grapevine morphology
Subject: Botany
English - i-pH
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ivela emasimini

English: pH
noun
Subject: Winemaking, Viticulture
refers to degree of acidity or alkalinity on a scale of numbers from 1 (very acid) to 14 (very alkaline). pH 7.0 is neutral, representing the reciprocal of the hydrogen ion concentration and expressed in gram atoms per litre of a solution.
Afrikaans: pH
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
verwys na die graad van suurheid of alkaliniteit, op 'n genommerde skaal vanaf 1 (baie suur) tot 14 (baie alkalies). pH 7.0 is neutraal, verteenwoordigend van die resiprook van die konsentrasie van waterstof-ione en uitgedruk in gram atome per liter van 'n oplossing.