the process of adding neutral spirits to a juice or finished wine to increase its alcohol content, improve its preservation qualities or to improve its flavour.
Afrikaans: fortifikasieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die proses om neutrale spiritus by sap of klaargemaakte wyn te voeg, om die alkoholinhoud te verhoog, die houvermoë te verbeter of die geur te verbeter.