a wine making process in which wine is passed through a film of plastic polymer material which has uniformly sized holes which are smaller than the particles removed from the wine.
'n wynmaakproses, waar wyn deur 'n membraan van plastiese polimeer-materiaal, gevoer word. Die membraan bevat openinge van uniforme grootte, wat kleiner is as die partikels wat uit die wyn verwyder word.