a wine making process in method cap classique that involves dislodging the deposit left in a bottle after a second fermentation has taken place inside it and shaking it into the neck of the inverted bottle.
Afrikaans: riddelselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n wynmaakproses in méthode champenoise wat losmaking van die afsaksel wat in die bottel agtergebly het nadat 'n tweede gisting daarin plaasgevind het, en die afskud daarvan in die nek van die omgekeerde bottel, behels.