Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine disease
Afrikaans: vlamsiekte
Xhosa: isihumba
Subject: Viticulture
Afrikaans: ontkieming
Xhosa: ukuntshula
Subject: Botany
Afrikaans: groeiwyse
Xhosa: indlela yokukhula
Subject: Waste and waste management
Afrikaans: afvalwater
Xhosa: amanzi amdaka
Subject: Propagation
Afrikaans: voortplanting
Xhosa: ukusasaza, ukwandiswa
English - swaelmasjien selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
eenheid wat met die hand opereer word of deur 'n trekker aangedryf word, gebruik om wingerde met swamdoders te bestuif.
Sinonieme: stuifpomp, stuifpompmasjien

English: duster
noun
Subject: Viticulture
hand operated unit or a tractor driven unit used to dust vineyards with fungicides.
Xhosa: isivuthululi-thuli