Some words selected from our dictionary:
Subject: Chemistry, Winemaking
Subject: Viticulture, Winemaking
Afrikaans: yster
Xhosa: intsimbi
Subject: Winemaking
Afrikaans: diatoom
Xhosa: idiatoms
Subject: Winemaking
Afrikaans: B-nommer
Xhosa: ikhowudi u-B
Subject: Viticulture
Afrikaans: groeibuis
Xhosa: umbhobho wezithole
English - biologiese suurstofbehoefte selfstandige naamwoord
Onderwerp: Afval en afvalbestuur
die hoeveelheid suurstof wat deur aerobiese mikroörganismes benodig word om die organiese materiaal in 'n watermonster te ontbind, soos in dié wat deur rioolvuil besoedel is. Dit word gebruik as 'n maatstaf van water se graad van besoedeling.
Sinonieme: biochemiese suurstofbehoefte

English: biochemical oxygen demand
noun
Subject: Waste and waste management
the amount of oxygen required by aerobic microorganisms to decompose the organic matter in a sample of water, such as that polluted by sewage. It is used as a measure of the degree of water pollution.
Synonyms: biological oxygen demand
Xhosa: imfuno yomongo-moya webhayoloji