Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: oortaptenk
Xhosa: itanki lokuhluzela
Subject: Winemaking
Afrikaans: jongwyn
Xhosa: iwayini esentsha
Subject: Waste and waste management
Afrikaans: slik
Xhosa: udaka oluyikiyiki
English - decanting cradle noun
Subject: Oenology
carriers, made either of wicker or metal, which keep the bottle at a perpetually inclined angle, so that any sediment remains at the base while the wine is poured off, either into a glass or container.
Synonyms: wine cradle

Afrikaans: flesmandjie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynkunde
draagsakke, gemaak van vlegwerk of van metaal, wat die bottel konstant teen 'n skuinshoek hou, sodat enige sediment op die boom van die bottel bly wanneer die wyn uitgeskink word, in 'n glas of in 'n houer.
Sinonieme: dekanteringsmandjie, oorskinkmandjie, wynmandjie
Xhosa: ibhaskithi yokudikhenta
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ikhreyithi yewayini