a hollow, cylindrically shaped tube which is placed over young vines in the effort to enhance the growth and for protection against antelopes and wind damage.
Synonyms:growth tube, vine tube
Afrikaans: groeibuisselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n hol, silindervormige buis wat oor jong stokkies geplaas word, in 'n poging om groei te verbeter en vir beskerming teen wildsbokke en windskade.