a process in wine making when natural grape acids, namely tartaric and/or malic acid are added, thereby increasing the titratable acidity in juice and wine.
Synonyms:acidification
Afrikaans: suuraanpassingselfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
'n prosedure in die wynmaakproses, waartydens natuurlike druiwesure, naamlik wynsteensuur en/of appelsuur bygevoeg word, waardeur die titreerbare suurheid in sap en wyn verhoog word.