Some words selected from our dictionary:
Subject: Distillation
Afrikaans: proefspiritus
Xhosa: isipirithi
Subject: Wine tasting
Afrikaans: rokerig
Xhosa: bumsirha
Subject: Winemaking
English - uzinziso ekubandeni
English: chillproofing
noun
Subject: Winemaking
the deliberate treatment of wine to very low temperatures prior to bottling, primarily to stabilise tartrate crystals that might precipitate later.
Synonyms: cold stabilisation, tartrate stabilisation
Afrikaans: koue stabilisasie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die doelbewuste blootstelling van wyn aan baie lae temperature voor bottelering, hoofsaaklik om die tartraatkristalle wat later sou kon presipiteer, te stabiliseer.
Sinonieme: tartraatstabilisasie