a process through which a simple cell (e.g. meristematic cell) becomes specialised to form different types of tissues or organs with specialised functions.
Afrikaans: differensiasieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie, Wingerdboukunde
'n proses waardeur 'n eenvoudige sel (byv. meristematiese sel) gespesialiseerd word om verskillende tipes van weefsels en organe, met gespesialiseerde funksies, te vorm.