the artificial or natural enrichment of a river, dam or lake by influx of those nutrients which enhance the growth and spread of aquatic plants.
Afrikaans: entrofikasieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Afval en afvalbestuur
die kunsmatige of natuurlike verryking van 'n rivier, dam of meer deur die invloei van daardie voedingstowwe wat die groei en verspreiding van waterplante verhoog.