1. the first time a barrel or wood alternative is used during the wine making process, when it has the greatest impact on the wine. 2. canes used for vine development.
Afrikaans: nuwe houtselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
1. die eerste keer dat 'n vat of hout-alternatief gedurende die wynmaakproses gebruik word, wanneer dit die grootste impak op die wyn het. 2. draerlote wat vir stokontwikkeling gebruik word.