Some words selected from our dictionary:
Subject: Brandy
Afrikaans: dopbrandewyn
Xhosa: ibranti ye-mula
Subject: Winemaking
Afrikaans: eikehout
Xhosa: umthi wom-oki, um-oki
Subject: Chemistry
English - iwayini yesithili okanye enqabileyo
English: cult wine
noun
Subject: Marketing
high quality wines made by a small winery of limited quantities for which committed buyers will pay large sums of money because of their desirability and rarity.
Synonyms: boutique wine
Afrikaans: kultuswyn
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Bemarking
wyne van hoë kwaliteit, gemaak in beperkte hoeveelhede deur 'n klein wynkelder, waarvoor kieskeurige kopers baie hoë pryse sal betaal, weens hulle gesogtheid en skaarsheid.
Sinonieme: boetiekwyn