a fortified wine with an amber to mahogany colour and a discernible wood character with an alcohol content of at least 16 percent alcohol by volume and a sugar content of at least 115,0 grams/litre.
Afrikaans: volroom sjerrieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynstyl
'n gefortifiseerde wyn met 'n amber- tot mahoniekleur en 'n opmerklike houtkarakter, met 'n alkoholinhoud van ten minste 16 persent alkohol per volume en 'n suikerinhoud van ten minste 115,0 gram/liter.