a bud that develops in places in other than the shoot apical meristem or in the leave axils. Shoots arising from such buds are called adventitious shoots.
Afrikaans: adventiewe oogselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-morfologie
'n oog wat in ander plekke as in die loot se apikale merisisteem of blaar-oksels ontwikkel. Lote wat van sulke oë ontwikkel, word adventiewe lote genoem.