yellowing, bleaching or reddening of green portions of a plant, particularly the leaves, which can result from nutritional deficiencies, disease or other stress factors.
Afrikaans: chloroseselfstandige naamwoord
Onderwerp: Botanie, Wingerdboukunde
vergeling, verbleiking of verrooing van groen gedeeltes van 'n plant, veral die blare, wat die gevolg kan wees van voedingstekorte, siektes of ander stresfaktore.