an inorganic compound used to encourage the growth of yeasts in wine making and to encourage the growth of vines.
Afrikaans: ammoniumsulfaatselfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding, Wingerdboukunde
'n anorganiese verbinding wat gebruik word om die groei van giste gedurende die wynmaakproses te bevorder, en om die groei van wingerdstokke te verbeter.