English - habitatfragmentasieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Biodiversiteit
gebeur wanneer groot, aaneenlopende areas met natuurlike plantegroei, opgebreek word in geskeide fragmente, wat veroorsaak dat baie ekologiese prosesse ontwrig word.
English: habitat fragmentationnoun
Subject: Biodiversity
happens when large, continuous areas of natural habitat are broken up into disconnected fragments, causing many ecological processes to be disrupted.