Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: solerastelsel
Xhosa: ukuxuba imbijana
Subject: Wine tasting
Afrikaans: drempelwaarde, smaakdrempel
Xhosa: umqobo
Subject: Winemaking, Viticulture
English - ongebalanseerd byvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynproe, Wingerdboukunde
1. 'n wynproeterm vir 'n wyn waarvan die komponente nie by mekaar pas nie. 2. beskryf wingerdstokke met hoeveelhede druiwe wat nie in balans met die groeikrag is nie.
English: unbalanced
adjective
Subject: Wine tasting, Viticulture
1. a wine tasting term describing a wine whose components are ill-matched. 2. describing vines with quantities of grapes not in balance with the vigour.
Xhosa: azilingani