die helm (of boonste gedeelte) van die potketel en die pyp, wat die helm aan die kondensasie-eenheid verbind. Die lengte van die pyp (mantel) bepaal die graad van rektifikasie.
Sinonieme:helm
English: still headnoun
Subject: Equipment
the head (or top) of the potstill and the pipe or lync arm, connecting the head to the condensing unit. The length of the lync arm (still head) determines the degree of rectification.