die ondergrondse deel en een van die drie hooforgane van 'n wingerdstok. Die hooffunksie is ankering van die stok en die berging van reserwes, sowel as die opname van minerale en water.
English: rootnoun
Subject: Grapevine morphology
the underground part and one of the three main organs of a vine. The main function is anchorage of the vine and the storage of reserves, as well as the uptake of minerals and water.