Some words selected from our dictionary:
Afrikaans: BTW
Xhosa: iVAT (rhafu)
Subject: Grapevine morphology
Subject: Propagation
Afrikaans: grondenting
Xhosa: uku-enta umhlaba
Subject: Wine tasting
Afrikaans: asynagtig
Xhosa: ubumuncwana, i-asethiki
English - openingplaat selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie
'n toestel wat gebruik word om vloeistofspoed te meet, gebaseer op die verhouding tussen ‘n vloeistof se druk en snelheid. Dit bestaan uit 'n dun plaat met 'n opening in die middel, wat veranderinge in druk meet soos die vloeistof deur die opening beweeg.
English: orifice plate
noun
Subject: Distillation
a device used to measure the rate of fluid flow based on the relationship between a fluid's pressure and its velocity. It consists of a thin plate with an opening in the middle which measures the pressure change as the fluid moves through the opening.
Xhosa: umlomo wepleyiti