'n wynproeterm vir die vae vetterige, glipperige gewaarwording op 'n palet wat in kontak is met wyne met hoë gliserien, gekombineer met 'n suurinhoud wat effens laag is.
English: oilyadjective
Subject: Wine tasting
a wine tasting term describing the vaguely fat, slippery sensation on the palate in contact with the combination of high glycerine and slightly low acid content in wines.