Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Afrikaans: bitterheid
Xhosa: ubukrakra
Subject: Grapevine physiology
Afrikaans: drukbom
Xhosa: ibhombu yokuxinezela
Subject: Equipment
English - edel laatoes selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynstyl
'n natuurlike soetwyn wat 'n edelvrotkarakter (botrytis) vertoon, gemaak van druiwe wat deur die Botrytis cinerea swam geïnfekteer is.

Termetiket: Skryf alle woorde in kleinletters of indien die eerste woord met 'n hoofletter geskryf word, skryf res van woorde in kleinletters. Gebruik konsekwent in teks.
English: noble late harvest
noun
Subject: Wine style
sweet natural wine exhibiting a noble rot (botrytis) character, made from grapes infected by the Botrytis cinerea fungi.
Term note: Use all words in lower case, or if first word is capitalised, the next word should be in lower case. Use consistently in text.
Xhosa: i-noble late harvest