Some words selected from our dictionary:
Subject: Commerce
Afrikaans: terugbetaling
Xhosa: ukuhlawula ityala
Subject: Winemaking
English - stikstof selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
1.'n chemiese element, N, 'n gas onder normale toestande. Dit is die ligste element van periodieke groep 5 (stikstof familie), word gebruik as 'n inerte gas gedurende wynbereiding. 2. die essensiële makro-element wat meeste opgeneem word, noodsaaklik vir plantgroei.
English: nitrogen
noun
Subject: Winemaking, Viticulture
1. a chemical element, N, a gas under normal conditions, is the lightest element of periodic group 5 (nitrogen family), used as an inert gas during wine making. 2. the most taken up essential macroelement necessary for plant growth.
Xhosa: initrojeni