1. a compound added to a spray mix to improve its performance. 2. an additive to assist in the sparkling wine making process.
Afrikaans: adjuvantselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde, Wynbereiding
1. ’n chemiese verbinding wat by ’n sproeimengsel gevoeg word om prestasie te verbeter. 2. ’n byvoeging om tot die vonkelwyn bereidingsproses by te dra.