Some words selected from our dictionary:
Subject: Oenology
Subject: Viticulture
English - lipied selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biochemie
'n organiese verbinding wat onoplosbaar is in water, maar oplosbaar in nie-polêre organiese oplosmiddels. Dit voel olierig, en tesame met koolhidrate en proteïene vorm dit die belangrikste boumateriaal van lewende selle.
Sinonieme: vetstof

English: lipid
noun
Subject: Biochemistry
an organic compound that is insoluble in water but soluble in nonpolar organic solvents, is oily to the touch, and together with carbohydrates and proteins constitute the principal structural material of living cells.
Xhosa: iliphidi