Some words selected from our dictionary:
Subject: Chemistry
Afrikaans: katesjol, katesjien
Xhosa: ikhathekholi
Subject: Wine fault
Afrikaans: slymagtigheid
Xhosa: buntamborha
Subject: Equipment
Afrikaans: mantel, helm
Xhosa: intloko yesicoci-lwelo
Subject: Viticulture
Afrikaans: magnesium
Xhosa: imagniziyam
Afrikaans: asyn
Xhosa: iviniga
English - skakeling selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
gene wat bekend is daarvoor dat hulle gesamentlik geërf word, omdat hulle na aan mekaar op dieselfde chromosoom is.
Sinonieme: koppeling

English: linkage
noun
Subject: Biotechnology
genes that are known to be inherited together because they are close to one another on the same chromosome.
Xhosa: udibaniso