Some words selected from our dictionary:
Subject: Chemistry, Winemaking
Afrikaans: gliserien, gliserol
Xhosa: igliserini
Subject: Chemistry
Subject: Biology
English - bene selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynproe
die klewerige druppels wat vorm en teen die kante van die glas afbiggel wanneer die wyn getol word, dit dui gewoonlik op 'n ryk, lywige wyn, met 'n redelike hoeveelheid alkohol.
Sinonieme: trane

English: legs
noun
Subject: Wine tasting
the viscous droplets that form and ease down the sides of the glass when the wine is swirled, usually indicating a rich, full-bodied wine with a fair amount of alcohol.
Synonyms: tears
Xhosa: imilenze
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: inyembezi zewayini