Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine style
Afrikaans: perléwyn
Xhosa: iwayini ehlwahlwazayo
Subject: Barrel type
Afrikaans: barrique
Xhosa: ibharikhi
Subject: Wine tasting
Afrikaans: basiese , eenvoudig
Xhosa: lula
English - vry swaweldioksied selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie
swaweldioksied ione wat in oplossing is in mos, sap of wyn, en wat nie in oplossing aan ander chemikalieë gebind is nie en wat vry is om met asetaldehied of suurstof te reageer.
English: free sulphur dioxide
noun
Subject: Chemistry
sulphur dioxide ions in solution in must, juice or wine that are not chemically bound to other chemicals in solution and are free to react with acetalhyde or oxygen.
Xhosa: isibabule esizihambelayo