Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Subject: Grapevine disease
Afrikaans: roetskimmel
Xhosa: ukungunda okumnyama
Subject: Biotechnology
English - solerastelsel selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die sisteem om kwaliteit en styl-konsekwentheid by sjerrie en brandewyn te behou, waarin 'n gedeelte van die oudste wyn onttrek word en deur die volgende oudste wyn vervang word, wat dan op sy beurt met die volgende oudste wyn vervang word.
English: solera system
noun
Subject: Winemaking
the system of maintaining quality and style consistency in sherry and brandy in which a fraction of the oldest wine is drawn off and replaced with the next oldest wine, which in turn is replaced with the next oldest wine.
Xhosa: ukuxuba imbijana