die langste van die kuiper se messe wat gebruik word om die konvekse kurwe van duie vir die buitekant van die vat te maak, asook vir die gelykmaak van voeë.
English: backing knifenoun
Subject: Cooperage, Implement
the longest of the cooper's knives, used for making the convex curve on the stave for the outside of the barrel and for levelling joints.