a fungus which can either affect grapes benevolently (as in the Botrytis noble rot) or more commonly, spoiling them with mould, depending on conditions.
Afrikaans: trosvrotselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde, Wingerdstok-siekte
'n swam wat druiwe voordelig mag affekteer (soos by Botrytis edelvrot) of, meer algemeen, word die druiwe deur skimmel bederf, afhangende van die toestande.