Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Subject: Winemaking
Afrikaans: mos, druiwemos
Xhosa: incindi, incindi yediliya
English - traceability noun
the ability to verify the history, location, application of compounds and actions by means of recorded identification.
Afrikaans: naspeurbaarheid
selfstandige naamwoord
die vermoë om die geskiedenis, ligging, toediening van verbindings en aksies, deur middel van genoteerde identifikasie, te verifieer.
Xhosa: imbali elandelekayo