a large wooden basket filled with the crushed grapes where pressure is applied through a plate that is forced down onto the fruit, the juice flows through openings in the basket.
Afrikaans: mandjiepersselfstandige naamwoord
Onderwerp: Toerusting, Wynbereiding
'n groot houtmandjie wat gevul word met gemaalde druiwe en waar druk toegedien word deur 'n plaat wat afwaarts op die druiwe forseer word. Die sap vloei deur openinge in die mandjie.