Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine morphology
Afrikaans: oblaatkorrel
Xhosa: iqunube elikhulu
Subject: Viticulture
Afrikaans: trossone
Xhosa: indawo yesihlahla
Subject: Botany
Afrikaans: groeiwyse
Xhosa: indlela yokukhula
English - submerged cap fermentation noun
Subject: Winemaking
the cap is trapped between two screens, one above the cap, and one below. Then, by either mechanical means, or by weighting, the cap is submerged into the middle of the must, and left to macerate (steep) for a certain period of time.
Afrikaans: versonke doppelaag fermentasie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die doppelaag is vasgevang tussen twee skerms, een bokant die doppelaag, en een onderkant. Die doppelaag word dan òf op meganiese wyse òf deur verswaring, in die middel van die mos onder-gedompel en gelaat om vir 'n sekere periode te masereer (week).
Sinonieme: versonke doppelaag gisting
Xhosa: uvubelo ngaphantsi