Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: dikmoer
Xhosa: intloya yewayini
Subject: Grapevine disease
Afrikaans: kraagvrot
Xhosa: isifo sesiqu sediliya
Subject: Viticulture
Afrikaans: stampaal
Xhosa: ipali yokuxhasa
Subject: Viticulture
Afrikaans: drag, oeslading
Xhosa: isisindo sesivuno
English - barrel scraper noun
Subject: Implement
a tool used by coopers to clean the wood staves until all water marks, colouring and charring during construction have been removed.
Afrikaans: vatskraper
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Implement
'n werktuig wat deur kuipers gebruik word om die houtduie skoon te maak totdat alle watermerke, verkleurings en skroeimerke wat gedurende konstruksie ontstaan het, verwyder is.
Xhosa: isigruzuli-mphanda