Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: skuimlaag, mousse, skuimkop
Xhosa: amaqamza, ugwebu
Subject: Equipment
English - photosynthesis noun
Subject: Grapevine physiology
the process in green plants and certain other organisms by which carbohydrates are synthesized from carbon dioxide and water using light as an energy source. Most forms of photosynthesis release oxygen as a byproduct.
Afrikaans: fotosintese
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-fisiologie
die proses in groen plante en sekere ander organismes, waar koolhidrate vanaf koolstofdioksied en water gesintetiseer word, deur lig as energiebron te gebruik. Die meeste vorms van fotosintese stel suurstof as byproduk vry.
Xhosa: ifotosinthesisi