a type of cleft grafting method in which the trunk is not split across, but instead the scion pieces are cut to a V-shaped notch made on either side of the trunk.
Afrikaans: spleetentingselfstandige naamwoord
Onderwerp: Voortplanting
'n tipe van kloofenting, waar die stam nie in die dwarste gesplyt word nie, maar waar die entjies gesny word om in 'n V-vormige spleet, wat aan beide kante van die stam gemaak word, te pas.