a technique used to cause mutations to take place in crops to introduce the desirable genetic changes and therefore a new trait into the plant.
Afrikaans: mutantkwekingselfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
'n tegniek wat gebruik word om mutasies in gewasse te veroorsaak, ten einde die gesogte genetiese veranderinge te bewerkstellig en daardeur 'n nuwe eienskap in die plant te skep.