1. a process in wine making used in stabilising wine against potassium bitartrate crystallisation and adjusting acidity. 2. takes place in soil when elements are added.
Afrikaans: ioonuitruilingselfstandige naamwoord
Onderwerp: Grondkunde, Wynbereiding
1.'n wynbereidingsproses, gebruik om wyne teen kaliumbitartraat kristallisasie te stabiliseer en vir aanpassing van suurheid. 2. kom in grond voor wanneer elemente bygevoeg word.