Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Afrikaans: isoleusien
Xhosa: i-ayisolesini
Subject: Equipment, Winemaking
Subject: Winemaking
English - antibody noun
Subject: Biotechnology
a group of large glycoproteins that specifically bind to specific antigens. In the wine industry antibodies are part of many diagnostic tools used for the detection of disease causing organisms or viruses (see ELISA).
Synonyms: immunoglobulin

Afrikaans: teenliggaam
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
'n groep groot glikoproteïene, wat spesifiek aan spesifieke antigene bind. In die wynbedryf is teenliggame deel van baie diagnostiese metodes wat gebruik word om organismes of virusse wat siektes veroorsaak, op te spoor (sien ELISA).
Sinonieme: teenstof
Xhosa: isilwi-nezifo