a wine tasting term describing the interaction of elements such as acid, tannin, glycerin, alcohol and body as it relates to a wine's texture and mouth-feel.
Afrikaans: struktuurselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynproe
'n wynproeterm wat die interaksie tussen elemente soos suur, tannien, gliserien, alkohol en lyf, soos wat dit verband hou met 'n wyn se tekstuur en mondgevoel, beskryf.