an essential elemental nutrient taken up in relatively large quantities and expressed as percentage in analysis of plant material.
Afrikaans: makro-elementselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n noodsaaklike voedingselement wat in relatief groot hoeveelhede opgeneem word en wat in die ontleding van plantmateriaal as persentasie uitgedruk word.