Some words selected from our dictionary:
Subject: Distillation, Equipment
Afrikaans: wurm (1)
Xhosa: umsundululu
Subject: Wine fault
Afrikaans: galsterig
Xhosa: ibuthirikhi
Subject: Viticulture
Afrikaans: vrugbaar
Xhosa: impumelelo, ukuchuma
English - oogverwydering selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
verbouingspraktyk wat die verwydering van die wingerdstok se ongewenste geswelde oë en jong lote behels.
Sinonieme: ogies vryf, vroeƫ suier

English: disbudding
noun
Subject: Viticulture
cultivation practice which consists of removing the unwanted swollen buds and young shoots from the vine.
Xhosa: ukususa iliso