Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: nie-oesjaar
Xhosa: ongengowasivuno
Subject: Waste and waste management
Subject: Wine tasting
Afrikaans: blomagtig
Xhosa: ibuntyatyambo
English - borrelklep selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie, Masjinerie
'n toestel in fraksionele distilleerkolomme met groot deursneë, wat ontwerp is om 'n borrelaksie te produseer, sodat die latente hitte van die damp wat in die kolom opvloei, met die vloeistof uitgeruil kan word.
Sinonieme: bobbeldop

English: bubble cap
noun
Subject: Distillation, Machinery
a device in large-diameter fractional distillation columns that are designed to produce a bubbling action to exchange the vapour bubbles flowing up the column.
Xhosa: isiciko samaqamza